HOĖRSKOOL VOORTREKKERHOOGTE

REUNIE 2002 VIR KLAS '92

   

Welkom by die Hoėrskool Voortrekkerhoogte Reunie vir Klas 1992

Baie welkom by die offisiele Web tuiste van die Voortrekkerhoogte Matriek Klas van 1992.  Die doel van die "site" is om die klas van 1992 op hoogte te hou van wat en waar die reunie gaan plaasvind.

Gaan kyk asseblief onder Besonderhede vir meer inligting oor die reunie en kyk  ook onder die Klas Lys en maak asseblief seker dat ons jou detail het. Ons sal later stories begin plaas van mense wat wat laat weet het van hulle.

Kom asseblief gereeld terug om op hoogte te bly van al die verwikkelinge aangaande die reunie. Kontak ons asseblief met jou details, maak nie saak waar jy in die wereld is nie, ons wil graag weet waar almal hul self bevind.

Ons is seker almal sien daarna uit om mekaar weer te sien. Ons het 10 jaar om op te vang in een aand!

 

 

Besoek asseblief die site gereeld en maak seker ons het jou detials.