![]() |
HOËRSKOOL
VOORTREKKERHOOGTE REUNIE 2002 VIR KLAS '92 |
|

![]() |
![]() ![]() |
![]() |
Datum: Saterdag, 26 Oktober 2002
Tyd: 18:00
Drag: Informeel, kinders baie welkom
Koste: R105 per persoon
Kontant kroeg is beskikbaar.
Adres van venue: VIP Caterers, Mopani Weg 95, Hennopspark (Agter Hoërskool Zwartkop)
Die gelde moet inbetaal word vanaf 1 September en die laaste dag vir inbetaling is die 18'de Oktober. Details sal later bekend gemaak word.
Ons reël musiek vir lekker dans, en 'n springkasteel vir die kinders.